HomeHome  About UsAbout Us  Products and ServicesProducts and Services  News and ResearchNews and Research  Contact UsContact Us  SubscribersSubscribers 

News News
Press Office Press Office
Newsletter: Business... as usual Newsletter: Business... as usual
Publications Publications
Researchers Researchers
Daily Prices Daily Prices
Events Calendar Events Calendar

Verbruikers in benarde posisie: geen uitkoms vir inkomste in sig (Sake 24 Rapport - 18 October 2009)
Die gemiddelde Suid-Afrikaanse verbruiker se geldsake het in die derde kwartaal in so 'n mate agteruitgegaan dat dit nou amper in duie stort.

Download Article

Resessie sit SA 15 jaar terug (Sake 24 Rapport - 20 September 2009)
Dit kan 15 jaar duur vir die Suid-Afrikaanse ekonomie om die verlies aan produksie van R100 miljard, wat deur die resessie ná die internasionale finansiële krisis veroorsaak is, te vergoed.

Download Article

Kinders wíl oor geld leer (Sake 24 Rapport - 20 September 2009)
Sake24 in Rapport en City Press Business se skoolprojek, Geldvaardighede vir Leerders, was vanjaar die grootste sukses nóg.

Download Article

Groei tog moontlik in derde kwartaal (Sake 24 Rapport - 16 August 2009)
Die Suid-Afrikaanse ekonomie was na die eerste helfte van vanjaar tussen 2,5% en 3% kleiner as aan die einde van verlede jaar.

Download Article

Gr. 11's leer oor geldsake in klas (Sake 24 Rapport - 19 July 2009)
Dit is juis in moeilike ekonomiese tye soos die dat dit uiters belangrik is om jou geldsake behoorlik te bestuur.

Download Article

Ekonomiese krisis tref middelinkomstegroepe hardste (Sake 24 Rapport - 19 July 2009)
Suid-Afrikaanse vervaardigers se bestedingsvermoë het nog nie veel verbeter nie al het rentekoerse sedert Desember reeds met 4,5 persentasiepunte gedaal.

Download Article

'n Neseier vir mediese sorg (Huisgenoot - 16 July 2009)
Mediese inflasie is gewoonlik hoër as verbruikersprysinflasie, en gevolglik styg mediese fondse se premies meermale ook meer as inflasie en die meeste mense se jaarlikse salarisverhoging.

Download Article

SA sak weg in stagflasie en wag op wêreldherstel (Sake 24 Rapport - 5 July 2009)
Die ekonomie het in die tweede kwartaal dieper in stagflasie gesink en daar is bitter min wat die Suid-Afrikaanse Reserwebank daaraan kan doen.

Download Article

Reserwebank se tekort-syfers 'is oordrewe' (Sake 24 Rapport - 21 June 2009)
Rentekoerse kan weer Donderdag verlaag word ondanks aanduidings in die jongste kwartaalblad van die Suid-Afrikaanse Reserwebank dat Suid-Afrika se hardnekkig hoë inflasiekoers van meer as 8% waarskynlik nie vanjaar tot die teiken van 3% tot 6% gaan terugbeweeg nie.

Download Article

Growth news is bad, but it’s not the whole story (Businessday - 27 May 2009)
Our thanks go to Dynamic Wealth economist Chris Harmse for pointing out that the economy didn’t really shrink by 6,4% in the first quarter of this year, nor, arguably, is the economy yet in recession. It all depends on the way you measure it.

View Article

Rentekoersdaling kan tot 1,5 persentasiepunt wees (Sake 24 Beeld - 28 May 2009)
Ekonome meen dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêrebeleidskomitee (MBK) die repokoers vandag selfs met 1,5 persentasiepunt kan verlaag.

Download Article

Sit gerus jou geld op Pravin (Huisgenoot - 21 May 2009)
Soggens vyfuur het sy swart Audi A6 dikwels al in die moderne belastinggebou in Pretoria geparkeer gestaan. Vir Pravin Jamnadas Gordhan was dit niks vreemds om dan al met vergaderings te begin nie.

Download Article

Thumbs-up for SA Inc (Fin24.com - 20 May 2009)
Johannesburg - International investors gave South Africa a resounding thumbs-up after an overseas money-raising exercise - the first in two years - was hailed a blinding success.

View Article

Tam ekonomie noop daling van persentasiepunt (Sake24 Rapport - 24 May 2009)
Ekonomiese groei het in die eerste kwartaal van vanjaar drasties verswak, en dit kan tot gevolg hê dat rentekoerse Donderdag met nog 'n persentasiepunt verlaag word.

Download Article

Huislike probleme belemmer werkskepping (Sake24 Rapport - 10 May 2009)
'n Heelwat hoër ekonomiese groeikoers van 7% tot 8% per jaar sal vir bykans n dekade nodig wees om Suid-Afrika se werkloosheidskoers te halveer – as die regering sy bestaande ekonomiese beleid handhaaf.

Download Article

'Onbekende' moet Hogan se skoene volstaan (Sake24 - 11 May 2009)
Die aanstelling van dr. Aaron Motsoaledi as die nuwe minister van gesondheid was gister een van die nuwe kabinet se groot verrassings.

Download Article

Tito verras dalk met skerp repodaling (SakeRapport - 26 April 2009)
Terwyl nog 'n daling van een persentasiepunt in die repokoers Donderdag 'n gegewe is, kan die Suid Afrikaanse Reserwebank verras met 'n groter daling van 1,5 tot 2 persentasiepunte.

Download Article

Jou finansiële risikoprofiel (Huisgenoot - 23 April 2009)
'n Belegger sonder 'n risikoprofiel is soos iemand wat met sy motor op pad is, maar nie weet waarheen nie. Al wat gaan gebeur, is dat sy brandstof opraak en hy gaan staan langs die pad...

Download Article

MIV/VIGS: Die impak op aftreefondse (FA News - April 2009)
Suid-Afrikaanse pensioenfondse staar ernstige uitdagings in die gesig wanneer dit kom by die verskaffing van aftreevoordele vir MIV positiewe lede. Die vraag is of werknemersvoordele in die beste belange van hulle lede optree?

Download Article

Los aalmoese, gee armes vaardighede (SakeRapport - 19 April 2009)
Die Suid-Afrikaanse regering het steeds groot welslae behaal met die verkleining van die ongelyke verdeling van inkomste tussen ryk en arm, maar die ekonomie is besig om 'n hoë prys daarvoor te betaal.

Download Article

Consumer spending confirms recession (Business Report- 16 April 2009)
Retail sales in February were 4.5 percent lower than in the same month last year - confirming that the economy is in recession.

View Article

SSA skep somme(r) só werk (SakeRapport - 12 April 2009)
Statistieke SA (SSA) probeer oënskynlik om die land se werkloosheidsprobleem op te los, nie deur werk te skep nie, maar deur met syfers te toor.

Download Article

Resessie hou SA se uitvoer onder druk (Sake24 - 26 March 2009)
Die resessie in die VSA, Europese Unie, Japen en ander ryk lande kan uitvoer en wêreldhandel vir ’n geruime tyd onder druk hou, meen die Wêreldhandelsorganisasie (WHO).

Download Article

Agterstallige rekenings knou groot munisipaliteite (SakeRapport - 23 March 2009)
Meer as 70 % van Suid-Afrika se nege grootste munisipaliteite se uitstaande rekenings is al meer as drie maande agterstallig.

Download Article

Op met die op en af met die af (Finweek - 19 March 2009)
Kommoditeitspryse het sedert 2008 se laagtepunte al gestyg. Maar sommige van die pryse, wat so beslissend is vir die SA ekonomie...

Download Article

Koop nou goedkoop aandele (SakeRapport - March 2009)
Aandele het na die skerp daling in prys die afgelope anderhalfjaar nou so goedkoop geword dat dit op fundamentele gronde ’n goeie langtermynbelegging sal wees.

Download Article

Skerp verlagings in koers gaan ekonomie kwaai knou (SakeRapport - 8 March 2009)
‘n Te aggressiewe daling in rentekoerse gaan min doen om die ekonomie, wat al hoe stadiger groei, te red.

Download Article

Op soek na die ligpuntjies (Finweek - 5 March 2009)
Die meeste van die media-opskrifte oor die bruto binnelandse produk (BBP) vir die vierde kwartaal van 2008 het die klem geplaas op die feit dat SA waarskynlik ‘n resessie betree het.

Download Article

SA ekonomie nie so beroerd soos baie voorgee (SakeRapport - February 2009)
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is nie naastenby so diep in die moeilikheid soos wat sommige ontleders voorgee nie.

Download Article

Reuse-handelsverlies verswak rand (SakeRapport - February 2009)
Die nuus dat Suid-Afrika in Januarie ‘n yslike handelsverlies van R17,4 miljard gely het, het Vrydag skokgolwe deur die ekonomie gestuur.

Download Article

Recession looks inescapable (Business Report- February 2009)
South Africa could already be in a recession, according to First National Bank chief economist Cees Bruggemans.

View Article

Laer inflasie bring hoop (Sake 24 - February 2009)
Inflasie het in Januarie vir die eerste keer sedert Februarie verlede jaar in die enkelsyfers inbeweeg toe dit op ‘n jaargrondslag tot 8,1% verlangsaam het.

Download Article

Hou die blink kant bo! (FA News - February 2009)
Daar is ‘n sterk positiewe sentiment onder bedryfsleiers dat dinge nie net gaan verbeter nie, maar ook dat die huidige omstandighede tot baie positiewe ontwikkelings kan lei.

Download Article

Ekonomie tydelik op pad na 'n resessie (SakeRapport - 22 February 2009)
Statistieke Suid-Afrika (SSA) gaan Dinsdag waarskynlik aankondig dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die vierde kwartaal verlede jaar vir die eerste keer, na tien jaar van volgehoue groei, gekrimp het.

Download Article

Begroting spaar SA pyn van resessie (SakeRapport - 14 February 2009)
Die afgelope week se begroting het Suid-Afrika waarskynlik die pyn van ’n erge ekonomiese resessie gespaar.

Download Article

Met laer inflasie is die vraag met hoeveel repokoers moet daal (SakeRapport - 31 January 2009)
Danksy positiewe inflasiestatistieke die afgelope week is die vraag nie meer of die Suid-Afrikaanse Reserwebank Donderdag rentekoerse moet verlaag nie. Die vraag is eerder met hoeveel die repokoers verlaag moet word.

Download Article

Buitelandse laste baie meer (SakeRapport - 24 January 2009)
Dit is nie net die verbruiker wie se verpligtinge skerp toegeneem het nie. Die land se buitelandse verpligtinge het die laaste tyd ook die hoogte ingeskiet.

Download Article

Kleinhandel-vooruitsigte lyk belowend na daling (SakeRapport - 24 January 2009)
Kleinhandelverkope kan ondanks moeilike ekonomiese omstandighede vanjaar weer positiewe groei toon.

Download Article

Hou jou geldsake reg (Sarie - January 2009)
Sy het soos baie ander mense geleef – sonder ‘n begroting en sonder om regtig te weet wat in haar geldsake aangaan...

Download Article

How do we plan for retirement? (Money Marketing - January 2009)
This is a complex issue because a number of the underlying factors are different to conventional wisdom.

Download Article

Belê nou versigtig (Huisgenoot - 8 January 2009)
Na ‘n finansieel onstuimige 2008 wonder ‘n mens wat 2009 gaan inhou en baie mense is bekommerd dat die wisselvalligheid gaan voortduur.

Download Article

Towerwoord vir 2009: Spaar (Huisgenoot - 8 January 2009)
Dit was die jaar van die groot geldkrisis, met bankineestorting in Amerika wat internasionaal uitgekring en ’n finansiële duisternis oor die wêreld laat neersak het.

Download Article

Click here for archives